Blog
Gholfdag 2023 Kimberley
Weens groot aanvraag bied HelpJag, in samewerking met Kriek Wildlife Group, vir ’n tweede opeenvolgende jaar ’n gholfdag in Kimberley, aan. Dié geleentheid het veral ten doel om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die HelpJag-projek. HelpJag is ’n inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand (SHH) se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat…
Lees meerGholfdag Kimberley 2022
GHOLFDAG KIMBERLEY 2022 HOOFBORG VAN DIE DAG ANDER BORGE
Lees meerGholfdag 2022 Centurion
GHOLFDAG VAN HOOP 2022 HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei.…
Lees meerAppel sluit by #HelpJag-span aan
Helpende Hand is trots daarop om die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Appel, as ’n ambassadeur van dié welsynsorganisasie se #HelpJag-projek te verwelkom. Appel het pas amptelik met Helpende Hand hande gevat en gaan saam met #HelpJag se ander twee ambassadeurs, die oud-Springbok Bakkies Botha en sanger Adam Tas, help dat meer as 8 000 behoeftige…
Lees meerJagters bring hulle deel om honger te bestry ten spyte van pandemie
Met 2020 se jagseisoen wat sy laaste doodskoppe gee, kan Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-span terugkyk na die hoogtepunte wat bereik is ten spyte van uitdagings wat die nasionale inperkingsregulasies gebied het. Margolé Riekert, Helpende Hand se projekorganiseerder van #HelpJag, sê dat #HelpJag altesaam 23 ton wildsvleis teen die einde van Augustus verlede jaar ingesamel…
Lees meerIs jy ’n jagter met ’n hart vir liefdadigheid?
Vleispryse het só gestyg dat daar nie altyd geld by gesinne vir ’n gebalanseerde bord kos, waar vleis deel van die spyskaart uitmaak, is nie. Dit het vir Solidariteit Helpende Hand duidelik geword dat daar baie jagters is wat graag ’n bydrae sal wil lewer deur die vleis van ’n bok wat hulle jag te…
Lees meerNatshoot dra R 60 000 by tot HelpJag-sukses
Die Covid-19 pandemie het verskeie uitdagings vir die jagbedryf en gevolglik ook vir Solidariteit Helpende Hand se HelpJag-projek na vore gebring. Voor die Covid-19 pandemie, het HelpJag, wat hoofsaaklik staatmaak op skenkings vanuit die jagbedryf, 8 000 kinders van hul daaglikse proteïeninname voorsien. Die verbod op jag tydens vlak vier van inperking, het Helpende Hand se HelpJag-projek…
Lees meerJagters plaas armoede in visier
As jag in jou are loop is dit onlosmaaklik deel van jou…dis nie iets wat jy kan kies nie; dit het JOU gekies. En wanneer die jagveld roep is dit al wat jy hoor; al wat jy dink, droom, slaap, eet. Dis ‘n hunkering. Solidariteit Helpende Hand se HelpJag inisiatief het in 2018 sy eerste…
Lees meerBuisdoorens
Buisdoorens. Eers net ’n naam, maar die naam het vinnig verander na ’n herinnering wat ’n glimlag op ons gesigte sit. Hier kry ’n “bosveld-sonsak” nuwe betekenis wanneer die son oranje agter die klein wit wolkies en die ryg doringbosse sak. Hier vind jou siel rus wanneer jy saans jou verlustig aan die veranderende beeld…
Lees meerDie rol van jag in natuurbewaring
Deur Abel Botha Daar is mense wat frons as hulle die woorde jag en natuurbewaring in een sinnetjie saam aantref, veral nog met die konnotasie dat díe twee begrippe enigsins met mekaar verband kan hou. Tog is jag vandag een van die belangrikste fasette of dan meganismes vir die effektiewe bewaring van die natuur. Jare…
Lees meer