Gholfdag
Gholfdag 2024 – Kimberley
Weens groot aanvraag bied HelpJag, in samewerking met Kriek Wildlife Group, vir ‘n derde opeenvolgende jaar ‘n gholfdag in Kimberley, aan. Dié geleentheid het veral ten doel om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die HelpJag-projek. HelpJag is ‘n inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand (SHH) se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat…
Lees meerLegendes Gholfdag van Hoop Worcester
Dit is ‘n voorreg om vir die heel eerste keer die HelpJag Legendes Gholfdag van Hoop in samewerking met Worcester Gholfklub in die Wes-Kaap aan te bied. Dit beloof om ‘n propvol dag met gholf en Legendes te wees. By die aandfunksie sal Ichnus, Adam Tas en Appel optree en die Woes TV-aanbieder, Jaco van…
Lees meerCenturion Gholfdag van hoop 2023
HelpJag is ‘n inisiatief wat Solidariteit Helpende Hand se voedingsprojekte aanvul en sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel is van die voedselhulp wat aan behoeftige instansies voorsien word. Jagters word aangemoedig om bokke of wildsvleis vir HelpJag te skenk. HelpJag betaal dan vir die verwerking daarvan voordat dit na instansies in Afrikaanse…
Lees meerGholfdag 2023 Kimberley
Weens groot aanvraag bied HelpJag, in samewerking met Kriek Wildlife Group, vir ’n tweede opeenvolgende jaar ’n gholfdag in Kimberley, aan. Dié geleentheid het veral ten doel om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die HelpJag-projek. HelpJag is ’n inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand (SHH) se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat…
Lees meerGholfdag Kimberley 2022
GHOLFDAG KIMBERLEY 2022 HOOFBORG VAN DIE DAG ANDER BORGE
Lees meerGholfdag 2022 Centurion
GHOLFDAG VAN HOOP 2022 HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei.…
Lees meer