George gholfdag

VIERBALbespreking

R5 000

Sluit die volgende in:

  • Twee gholfkarretjies
  • Geskenkpakke
  • Prysuitdeling
  • Aandete
  • Optrede deur kunstenaars
  • Veiling

Formaat van die spel:

Kanonafslaan met 'n vierbalalliansie (die beste twee puntetellings op al die gate tel). Voorgee is van toepassing.

Afslaantyd:

11:00