Gaan bos met helpjag
Gaan bos met helpjag

As jag in jou are loop en jou hart vir liefdadigheid klop
kan jy ‘n groot rol in ’n behoeftige kleuter se lewe speel.
Skryf nou in vir die #GaanBos met #HelpJag kompetisie,
word deel van die verskil en staan ‘n kans om
een van vele pryse te wen.
Baie geluk aan die volgende wenners
van die HelpJag, TriggerCam, Berchtesgaden Ranch & Farm, Wild & Jag / Game & Hunt Bakkies the Butcher se #GaanBos-kompetisie!
1) Wenner van Triggercam 2.1: Ansofie Forrester
2) Wenner van jagnaweek by Berchtesgaden: Marius Bezuidenhout.
3) Wenners van Bakkies the Butcher geskenkpak: Cecil Fick, Callie Du Toit, Richy Lombard, Herman Kirstein, Charles Clarke, Jan Lourens, Ettiene van Zyl, Frank Botes, Francois Welman, Francois giesteira.
4) Wenners van Wild & Jag aanlyn subskripsie: Eddie le Roux, Ferdi Visser, Casper Coetzee, Lindie Sauer, Markus Faure, Werner Schmidt, Bossie Slabbert, Rix Gouws, Nico Pienaar.
Helpjag sal die wenners spoedig kontak per e-pos.
