GHOLFDAG 2023 (website banner) 1

HelpJag is 'n inisiatief wat Solidariteit  Helpende Hand se voedingsprojekte aanvul en sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel is van die voedselhulp wat aan behoeftige instansies voorsien word. Jagters word aangemoedig om bokke of wildsvleis vir HelpJag te skenk. HelpJag betaal dan vir die verwerking daarvan voordat dit na instansies in Afrikaanse gemeenskappe versprei word. HelpJag het die afgelope ses jaar reeds meer as 160 ton wildsvleis ingesamel, verwerk en versprei.

Fondsinsamelingsinisiatiewe soos die gholfdag word geloods om te verseker dat die projek volhoubaar is.

Vierbalfooi - R4500

  • Vierbal sluit in: Geskenkpakke, gholfhemde, karretjies, halweghuisete, prysuitdeling, aandete, 'n vertoning deur Ricus Nel en 'n veiling
  • Formaat van die spel: Shotgun start met ʼn vierbalalliansie (die beste twee puntetellings tel). Voorgee is van toepassing.

 

Die inskrywings vir die vierbal registrasie is reeds gesluit.

Putjie sonder drankies: R3 000

  • Die borg sal ʼn stalletjie by ʼn spesifieke putjie ontvang.
  • Die borg moet asseblief self gazebo's en ander items vir die stalletjie saambring.
  • ʼn Tafel en stoele word voorsien.
  • Hierdie borgopsie sluit geen vierbal in nie.

Putjie met drankies: R3 500

  • Die borg sal ʼn stalletjie by ʼn spesifieke putjie ontvang.
  • Die borg moet asseblief self gazebo's en ander items vir die stalletjie saambring.
  • ʼn Tafel en stoele word voorsien.
  • Hierdie borgopsie sluit geen vierbal in nie.

"*" indicates required fields

Inligting van uitstallers

Naam van entiteit*
Koördineerder*

Kontakbesonderhede van koördineerder

Besonderhede van persone wat putjie beman
Naam
Van
E-posadres
Selfoonnommer
 
Het julle enige bemarkingsitems wat julle in die verwelkomingsakkie wil plaas?*
Hidden
Allokering van putjies sal binnekort aan elke uitstaller gekommunikeer word.

HOOFBORG

Buffelsfontein_logo_wit no bg
W&J Nuwe Logo-01
SHH_HH_webwit

Vorige Gholfdae

Gholfdag 2023 Kimberley

Weens groot aanvraag bied HelpJag, in samewerking met Kriek Wildlife Group, vir ’n tweede opeenvolgende jaar ’n gholfdag in Kimberley, aan. Dié geleentheid het veral ten doel om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die HelpJag-projek. HelpJag is ’n inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand (SHH) se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat…

Gholfdag Kimberley 2022

GHOLFDAG KIMBERLEY 2022 HOOFBORG VAN DIE DAG ANDER BORGE

Gholfdag 2022 Centurion

GHOLFDAG VAN HOOP 2022 HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei.…