George gholfdag

Jy word hartlik uitgenooi na ‘n besonderse gholfdag waar sport, die gemeenskap en legendes bymekaarkom vir ’n groter doel. Hierdie geleentheid handel oor meer as net gholf – dit gaan daaroor om ’n daadwerklike verskil in mense se lewens te maak en nuwe hoop te skep waar dit die meeste benodig word. Die aand se verrigtinge beloof ook hoogtepunte, met vermaak deur gewilde kunstenaars en HelpJag se ambassadeurs Adam Tas, Appel en Jo Black, asook ’n opwindende veiling aangebied deur die bekende Jaco van Dyk van WOES Tv.

NAVRAE

Stuur gerus 'n e-pos aan [email protected]