Kimberley Gholfdag NuweArtboard 1

HOOFBORG VAN DIE DAG

Beefmaster - Shirt Left Chest

Ander borge

New Vaal - Side of Cap2
USN-Logo
Boksak Logo Latest
IMG_20211009_121538_029_373118218729522
Capture
FB_IMG_14339282540382
GDB Gas
Pro plants

HelpJag in samewerking met Kriek Wildlife Group bied vanjaar ’n Gholfdag in Kimberley, die diamantstad van Suid-Afrika aan . Dié geleentheid het veral ten doel om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die projek. HelpJag is ’n inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat proteïen in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van ’n bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word.

  • Vierbal sluit in: geskenkpakke,  hemde, pette, halfweghuis, prysuitdeling by gholfbaan, , ­vertoning deur Adam Tas, asook veiling.
  • Karretjies is beskikbaar teen ’n addisionele koste van R250. Daar is ’n beperkte hoeveelheid beskikbaar en kan vooraf bespreek word. Kontaknommer: 053 841 0484.
  • Formaat van die spel:  “Stableford beterbalkompetisie” Voorgee is van toepassing.
  • Gholfjoggies is beskikbaar teen R250 vir die dag.
  • Toekennings: top-4-beterbalspanne, langste dryfhou op gat 2, 8, 13 en 17, naaste hou aan die vlag op gat 4, 6, 11 en 14, asook ­ troosprys vir die speler wat die meeste houe vir die dag gespeel het.
  • Covid-19-maatreëls moet deur alle uitstallers nagevolg word.
  • Gewone Kimberley Gholf Club-baanregulasies geld.
  • Die aandfunksie word by Mattanu Privaat Wildreservaat se opelug Kameeldoring boma aangebied. Mattanu Privaat Wildreservaat is 55km buite Kimberley geleë. Meer inligting in verband hiermee volg spoedig.

Stel jy belang om ʼn borgskap te gee? Verskeie borgopsies is beskikbaar.

Vir enige navrae

Stuur gerus 'n E-pos aan [email protected] of [email protected]

Vierbal besprekingsvorm

Putjie

Fooi - R2 000

  • Die borg sal ­ stalletjie by putjie van keuse ontvang.
  • Die borg word versoek om self gazebo’s, tafel, stoele en anders items vir die stalletjie saam te bring.
  • Hierdie borgopsie sluit geen vierbal in nie.
  • Sluit nie aandfunksiebywoning in nie.

Uitleg van baan

Baan uitleg

Putjie besprekingsvorm

Inligting van uitstallers

Naam van entiteit*
Koördineerder*

Kontakbesonderhede van koördineerder

Besonderhede van persone wat putjie beman
Naam
Van
E-posadres
Selfoonnommer
 
Het julle enige bemarkingsitems wat julle in die verwelkomingsakkie wil plaas?*
Price:

aandfunksie

Die aandfunksie is oop vir die publiek – beperkte aantal kaartjies beskikbaar.

AandfunksieFacebook cover

Arriveer by Mattanu en roep ontvangs by die hek.

Beweeg na veilinglokaal en kry daar aanwysings na Kameeldoringboma.

Besoek gerus Saterdag 9 April vanaf 11:00 Kriek Wildlife Group se bees- en wildveiling.

Biertent, kindervermaak en kosstalletjies

Indien jy slegs die aandfunksie wil bywoon, bespreek gerus hier

  • R0.00