HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope vyf jaar is meer as 120 ton vleis ingesamel, verwerk en versprei. HelpJag bied vanjaar weer ʼn Gholfdag van Hoop aan om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die projek.
HOOFBORG VAN DIE DAG
Putjie
Putjie sonder drankies: R2 500
- Die borg sal ʼn stalletjie by ʼn spesifieke putjie ontvang.
- Die borg moet asseblief self gazebo's en ander items vir die stalletjie saambring.
- ʼn Tafel en stoele word voorsien.
- Hierdie borgopsie sluit geen vierbal in nie.
Putjie met drankies: R3 000

Putjie besprekingsvorm
Vierbalfooi - R4500
- Vierbal sluit in: geskenkpakke, karretjies, halfweghuis, prysuitdeling, aandete, ʼn vertoning deur Appel, en ʼn veiling.
- Formaat van die spel: skootklapafslaan met ʼn vierbalalliansie (die beste twee puntetellings tel). Voorgee is van toepassing.
Vierbal besprekingsvorm
Putjie
Putjie sonder drankies: R2 500
- Die borg sal ʼn stalletjie by ʼn spesifieke putjie ontvang.
- Die borg moet asseblief self gazebo's en ander items vir die stalletjie saambring.
- ʼn Tafel en stoele word voorsien.
- Hierdie borgopsie sluit geen vierbal in nie.
Putjie met drankies: R3 000
- Die borg sal ʼn stalletjie by ʼn spesifieke putjie ontvang.
- Die borg moet asseblief self gazebo's en ander items vir die stalletjie saambring.
- ʼn Tafel en stoele word voorsien.
- Hierdie borgopsie sluit geen vierbal in nie.
Putjie besprekingsvorm
Navrae
Stuur gerus 'n e-pos aan [email protected]