HelpJag Gholfdag 2023 Vierballe
Gholfdagbesprekingsvorm 2023
HelpJag bied vanjaar weer ʼn Gholfdag van Hoop aan. Dié geleentheid het veral ten doel om fondse vir die volhoubaarheid van die HelpJag-projek in te samel. HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat proteïen, in die vorm van wildsvleis, deel uitmaak 8 000 kleuters se daaglikse maaltye.
"*" indicates required fields