Meer as net 'n verkoelingswaentjie

Wanneer jy 'n HelpJag-verkoelingswaentjie huur, kry jy nie net 'n betroubare verkoelingsoplossing nie, jy ondersteun ook HelpJag se missie Die inkomste maak dit vir ons moontlik om wildsvleis te verwerk en te versprei na behoeftige instansies regoor Suid-Afrika

Elke kilometer help om kos op iemand se bord te sit.

Hoe werk dit?

  1. Kontroleer beskikbaarheid

2. Voltooi bespreking

 

3. Betaal deposito

 

Kies jou waentjie:

Screenshot 2026-08-17 105616
Screenshot 2026-08-17 105526
Screenshot 2026-08-17 105650
Paneel 2_2970mm x 1080mm_Jo Black_Voorlopig.1

HelpJag verkoelingswaentjie

HelpJag verkoelingswaentjie

FAQ

KONTAK ONS

Het u nog vrae of benodig u hulp met u bespreking?

Margolé Riekert

📞 074 488 0508

✉ [email protected]