Putjie met of sonder alkoholiese drankies: R5 500
Hierdie borg:
- Beman 'n stalletjie by 'n geallokeerde putjie.
- Word versoek om self gazebo's en ander items vir die stalletjie saam te bring.
- 'n Tafel en stoele sal voorsien word.
- Kan die aandfunksie bywoon (maksimum twee persone).
Sluit geen vierbal in nie.
