Putjiebespreking
Opsie A- R3 500
- Die uitstaller:
• beman 'n stalletjie by 'n putjie;
• moet self gazebo's en ander items vir hulle stalletjie verskaf;
• verskaf ligte verversings by die stalletjie aan spelers;
Opsie B - R5 000
- Die uitstaller:
• beman 'n stalletjie by 'n putjie;
• moet self gazebo's en ander items vir hulle stalletjie verskaf;
• verskap ligte verversings by die stalletjie aan spelers;
• se handelsmerk sal roterend tydens die aandfunksie op die skerm verskyn; en
• se handelsmerk sal in die programboekie en op die gedrukte tafelnommers verskyn;
(Besparing op die handelsmerkpakket)
• ontvang 2 ekstra kaartjies vir die aandfunksie;
