VIERBALFOOI – R10 000

  • Vierbal sluit in: Geskenkpakke, karretjies, prysuitdeling, aandete, 'n vertoning deur verskeie kunstenaars asook 'n veiling.
  • Formaat van die spel: Kanonafslaan met 'n vierbalalliansie (die beste twee puntetellings). Voorgee is van toepassing.
  • Afslaantyd: 10:00

Serengeti Gholfklub se gewone baanregulasies geld.

Bespreek jou Vierbal