VIERBALbespreking
R8 000
- Twee gholfkarretjies
- Geskenkpakke
- Prysuitdeling
- Aandete
- Optrede deur 'n kunstenaar
- Veiling
R7 500
- Geskenkpakke
- Prysuitdeling
- Aandete
- Optrede deur 'n kunstenaar
- Veiling
Maak gebruik van eie gholfkarretjies
Formaat van die spel:
Kanonafslaan met 'n vierbalalliansie (die beste twee puntetellings op al die gate tel). Voorgee is van toepassing.
Afslaantyd:
11:00
