#HELPJAG NUUS

#HELPJAG NUUS

Natshoot dra R 60 000 by tot HelpJag-sukses

Die Covid-19 pandemie het verskeie uitdagings vir die jagbedryf en gevolglik ook vir Solidariteit Helpende Hand se HelpJag-projek na vore gebring. Voor die Covid-19 pandemie, het HelpJag, wat hoofsaaklik staatmaak op skenkings vanuit die jagbedryf, 8 000 kinders van hul daaglikse proteïeninname voorsien. Die verbod op jag tydens vlak vier van inperking, het Helpende Hand se HelpJag-projek…
Lees meer

Jagters plaas armoede in visier

As jag in jou are loop is dit onlosmaaklik deel van jou…dis nie iets wat jy kan kies nie; dit het JOU gekies.  En wanneer die jagveld roep is dit al wat jy hoor; al wat jy dink, droom, slaap, eet.  Dis ‘n hunkering. Solidariteit Helpende Hand se HelpJag inisiatief het in 2018 sy eerste…
Lees meer

Buisdoorens

Buisdoorens. Eers net ’n naam, maar die naam het vinnig verander na ’n herinnering wat ’n glimlag op ons gesigte sit. Hier kry ’n “bosveld-sonsak” nuwe betekenis wanneer die son oranje agter die klein wit wolkies en die ryg doringbosse sak. Hier vind jou siel rus wanneer jy saans jou verlustig aan die veranderende beeld…
Lees meer

Die rol van jag in natuurbewaring

Deur Abel Botha Daar is mense wat frons as hulle die woorde jag en natuurbewaring in een sinnetjie saam aantref, veral nog met die konnotasie dat díe twee begrippe enigsins met mekaar verband kan hou. Tog is jag vandag een van die belangrikste fasette of dan meganismes vir die effektiewe bewaring van die natuur. Jare…
Lees meer