WIE IS BETROKKE?

WIE IS BETROKKE?

DRIEMANSKAP-02

BAKKIES BOTHA

BEKENDE SPRINGBOK RUGBYSPELER EN WÊRELDBEKER-WENNER

Hoekom betrokke: “Ek is besorg oor die groeiende druk op huisgesinne. As gevolg van swaar ekonomiese tye is dit vir baie ouers onmoontlik om in hulle kinders se daaglikse behoeftes te voorsien. Ons kan dit nie toelaat nie, want elke kind het die reg om gevoed te word...”

DRIEMANSKAP-01

ADAM TAS

SUID-AFRIKAANSE SANGER EN LIEDJIESKRYWER

Hoekom betrokke: “Deur vrygewigheid help ons om die wêreld ʼn beter plek te maak. Om iets te kan teruggee is tog wat die lewe sin gee, en wat beter sin kan die lewe hê as om ʼn glimlag op ń kind se gesig te kan sit.”

DRIEMANSKAP-03

APPEL

SUID-AFRIKAANSE SANGER EN LIEDJIESKRYWER

Hoekom betrokke: “Dit gebeur min dat jy twee dinge waaroor jy passievol is terselfdertyd kan uitleef – dit is om te jag en te help.”

BAKKIES BOTHA

DRIEMANSKAP-02

BEKENDE SPRINGBOK RUGBYSPELER EN WÊRELDBEKER-WENNER

Hoekom betrokke: “Ek is besorg oor die groeiende  druk op huisgesinne. As gevolg van swaar ekonomiese tye is dit vir baie ouers onmoontlik om in hulle kinders se daaglikse behoeftes te voorsien. Ons kan dit nie toelaat nie, want elke kind het die reg om gevoed te word...”

ADAM TAS

DRIEMANSKAP-01

SUID-AFRIKAANSE SANGER EN LIEDJIESKRYWER

Hoekom betrokke: “Deur vrygewigheid help ons om die wêreld ‘n beter plek te maak. Om iets te kan teruggee is tog wat die lewe sin gee, en wat beter sin kan die lewe hê as om ń glimlag op ń kind se gesig te kan sit.”

APPEL

DRIEMANSKAP-03

SUID-AFRIKAANSE SANGER EN LIEDJIESKRYWER

Hoekom betrokke: “Dit gebeur min dat jy twee dinge waaroor jy passievol is terselfdertyd kan uitleef – dit is om te jag en te help.”

media vennoot

W&J Icon Logo Round 2021[1]