{"id":1222,"date":"2023-03-10T10:00:03","date_gmt":"2023-03-10T08:00:03","guid":{"rendered":"https:\/\/helpjag.co.za\/?page_id=1222"},"modified":"2024-04-09T09:27:52","modified_gmt":"2024-04-09T07:27:52","slug":"gholfdae","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/helpjag.co.za\/gholfdae\/","title":{"rendered":"Gholfdae"},"content":{"rendered":"\n\n\t\t\t\t\"_4491\n\t\t\t\t\t\"\"\/\n\t

Weens groot aanvraag bied HelpJag<\/strong>, in samewerking met Kriek Wildlife Group<\/strong>, vir ‘n derde opeenvolgende jaar ‘n gholfdag in Kimberley<\/strong>, aan. Di\u00e9 geleentheid het veral ten doel om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die HelpJag-projek.<\/p>\n

HelpJag is ‘n inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand (SHH) se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat prote\u00efen in die vorm van wildsvleis deel is van die bord kos wat SHH daagliks aan ongeveer 9 000 kleuters voorsien.<\/p>\n\t\t