{"id":124,"date":"2018-03-01T06:53:57","date_gmt":"2018-03-01T06:53:57","guid":{"rendered":"http:\/\/helpjag.co.za\/?page_id=124"},"modified":"2021-07-12T12:49:05","modified_gmt":"2021-07-12T10:49:05","slug":"bepalings-en-voorwaardes","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/helpjag.co.za\/bepalings-en-voorwaardes\/","title":{"rendered":"Bepalings en Voorwaardes"},"content":{"rendered":"\n
<\/p>\n\n
<\/p>\n\n
<\/p>\n\n
<\/p>\n\n
<\/p>\n\n
<\/p>\n\n
<\/p>\n\n
<\/p>\n\n
<\/p>\n\n
Ons webwerf maak gebruik van koekies. Deur gebruik te maak van ons webwerf of deur aanvaarding van hierdie bepalings en voorwaardes stem u in tot ons gebruik van koekies ooreenkomstig die bepalings van hierdie beleid en ons privaatheidsbeleid.<\/p>\n
<\/p>\n\n
Die meeste webblaaie laat jou toe om koekies te aanvaar en uit te vee. Die metodes om dit te doen, wissel van webblaaie tot webblaaie, en van weergawe tot weergawe. U behoort egter beheer oor die blokkering en verwydering van koekies via hierdie skakels te kry:<\/p>\n
CHROME – chrome:\/\/settings\/content\/cookies<\/p>\n
FIREFOX – about:preferences#privacy<\/p>\n
OPERA – Settings > Advanced > Privacy & Security > Site Settings > Cookies<\/p>\n
Internet Explorer – ?<\/p>\n
Microsoft Edge – ? @Johnny Dunhin<\/a> moet ons al die browsers hier insit?<\/p>\n 2.6 Blokkering van alle koekies mag ‘n negatiewe impak h\u00ea op die bruikbaarheid van baie webwerwe.<\/p>\n 2.7 As u koekies blokkeer, sal u nie al die funksies op ons webwerf kan gebruik nie.<\/p>\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n\n\n ‘n Nie-eksklusiewe, nie-oordraagbare, herroepbare lisensie word aan u toegestaan.<\/strong> Toegang tot en gebruik van hierdie webwerf is streng ooreenkomstig hierdie bepalings. U mag hierdie webwerf slegs gebruik vir persoonlike, niekommersi\u00eble doeleindes; en om inligting van die webwerf af te laai of uit te druk vir persoonlike, niekommersi\u00eble doeleindes alleenlik, met dien verstande dat alle kopiereg en ander kennisgewings aangaande intellektuele eiendom wat daarin berus onveranderd bly.<\/p>\n <\/p>\n\n U mag nie ‘n skakel na ‘n kwaadwillige of onwenslike webwerf vanaf hierdie webwerf skep nie.<\/p>\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n Behoudens ons ander regte ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes en indien u hierdie bepalings en voorwaardes op enige manier oortree of indien ons redelikerwys vermoed dat u hierdie bepalings en voorwaardes op enige manier oortree het, mag ons:<\/p>\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n\n <\/p>\n <\/p>\n <\/p>\n\n 5.HuntEx en die organiseerders van die #Helpjag-projek \u00a0behou die reg voor om \u0149 onderhoud met die wenners te voer, foto’s te neem en dit te publiseer in ‘n verskeidenheid van media vir ‘n onbepaalde tyd.<\/p>\n <\/p>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\tBepalings en voorwaardes tydens #HelpJag Gala-aand\t\t\t<\/a>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\tBepalings en voorwaardes\t\t\t<\/a>\n\t\t\t\tBepalings en voorwaardes tydens #HelpJag Gala-aand\n\t\t\t\t\t\t\t1. Hierdie aankope is onderhewig aan die onderstaande bepalings en voorwaardes. <\/p>\n\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n
\n2. Die tafel\/kaartjies word verkoop aan die koper (“die koper”) vir die spesifieke geleentheid (“die geleentheid”) teen die voorafbepaalde prys soos aangedui (“koopprys”).
\n3. Sodra die tafel\/kaartjies gekoop is, sal die koopprys nie terugbetaal word nie, tensy:
\na. Die geleentheid gekanselleer word;
\nb. Die datum van die geleentheid herskeduleer word; of
\nc. Die skeduleringsbesonderhede van die geleentheid in ‘n wesenlike manier verander i.e. die datum, plek of tyd (“skeduleringsbesonderhede”) van die geleentheid is nie meer soos uiteengesit op die kaartjie nie.
\n4. Indien enige sodanige kansellasie, herskedulering of verandering in skeduleringsbesondhede, soos bepaal in klousule 3, toegeskryf kan word aan vis major, sal Helpende Hand nie aanspreeklik gehou word nie en sal geen gelde terugbetaal word nie.
\n5. Helpende Hand sal onder geen omstandighede aanspreeklik wees vir enige skade insluitende gevolgskade teenoor die koper nie.
\n6. Die koper is verplig om die skeduleringsbesonderhede van die geleentheid te bevestig.
\n7. Helpende Hand behou die reg voor om toegang tot die vertoning te weier in die lig van gesondheid-, veiligheid- en sekuriteitsoorwegings.
\n8. Helpende Hand sal ten alle tye geregtig wees om sekuriteitsondersoeke te loods ten tyde van en\/of voor die geleentheid.
\n9. Helpende Hand sal nie terugbetaling van die koopprys aan die koper maak indien die koper toegang tot die geleentheid geweier of versoek word om die perseel van die geleentheid te verlaat voordat die geleentheid ‘n aanvang neem of onderwyl die geleentheid aan die gang is as gevolg van:
\na. Laat arrivering by die geleentheid;
\nb. Onaanvaarbare gedrag, hetsy as gevolg van gebruik van alkohol of dwelms of andersins;
\nc. Besit van wapens of onwettige materiaal of middele; of
\nd. Maak van ongemagtigde video opnames.
\n10. Die koper doen ook afstand van enige regte wat hy\/sy mag he voorspruitend uit enige verlies of skade of aanspreeklikheid ten opsigte van die persoon of eiendom van die koper wat gely mag word deur die koper en\/of enige derde party as gevolg van enige handeling of late van Helpende Hand of enige van Helpende Hand se werknemers, direkteure, beamptes, agente en geaffilieerde persone \/ maatskappye.
\n11. Geen kos en drank word toegelaat nie, kontantkroeg beskikbaar asook kos stalletjies.
\n12. Geen koelbokse word toegelaat nie.
\n13.Individuele kaartjies sal op die dag van die geleentheid by die Expo verkoop word.
\n14. Deure sal 18:00 oopgemaak word voor die geleentheid.\n\t\t\t\tBepalings en voorwaardes\n\t\t\t\t\t\t\t\n
\n