VIERBALFOOI – R3 000

Vierbal sluit in: Geskenkpakke, hemde, pette, halfweghuis, prysuitdeling, aandfunksie en veiling

Formaat van die spel: Skootklapafslaan/Shotgun start

Afslaantyd: 11:00

Gholfjoggies is beskikbaar teen 'n addisionele koste per dag en kan by die Gholfbaan bespreek word. Kontak 053 841 0179

Kimberley Gholfklub se gewone baanregulasies geld.